Successfully reported

Phumuza Bush Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 230 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Naomi C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties! Was vreeslik lekker. Sal beslis weer gaan kuier en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Phumuza bly maar n champ! Nee wat, lekker gekuier. Alles was reg en is vriendelik en hulpvaardig soos altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie mooi cabins, netjies en skoon asook baie privaat. Baie lekker gebly, kliëntediens is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liani V
1 nag
5.0
Apr 2025

Calm environment, great for relaxing and a nice break away. Excellent! Great atmosphere!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Makopa Grace L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Our stay was peaceful and quiet. Loved the swimming pool and the place is clean. Our stay was peaceful and quiet. Loved the swimming pool and the place is clean. I'd love to go there again. Great place, keep it up!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verniqueline M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Ongelooflik, ons sal weer binnekort kuier. Dit was ongelooflik, ons het lekker gebly, mooi plek, stil en rustig, net wat ons nodig gehad het. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Lekker, stil, in die bos, baie geniet, en gerieflik. Phumuza is 'n lekker plek, as jy in die bos wil bly. Die cabin is baie netjies. Ons as gesin het dit baie geniet en het lekker langs die vuur gesit. Sal definitief weer daar gaan bly en sal vriende en familie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Naby genoeg om gou tot rus te kom. Ja, lekker basiese afskakelplek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2025

Lekker plek in die bos. Baie veilig. Klein swembad om in af te koel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

San-mari F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Baie oulik, ruim en netjies. Die kamer het alles beskikbaar om gemaklik te bly. Ons het slegs oorgeslaap en deur die dag 'n troue bygewoon op 'n nabygeleë lodge. Hierdie kamer was ruim, netjies en het alles gehad wat mens nodig gehad het. Daar was selfs ekstra komberse vir ons neergesit en daar was 'n verwarmer in die kamer. Ons sal weer hier kuier in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Shaaron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 230

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 745, Eersbewoon Road, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAasbQUF2O3HvMddA1HjtQRQAIndD3h3PwcwdEi4xjDbWJ4Ox4lZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 230 5 1 5 Farm 745 Eersbewoon Road 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.857839054733 28.357781311501
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang