Successfully reported

PicardiPlace

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Sharné D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlike wegbreek van die stadsgejaag. Picardi is 'n stukkie hemel op aarde. Pragtige views en ideale plasing. Chamomile Cottage is stunning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinton M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Baie lekker. Baie lekker geslaap. Hottub is 'n wenner.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Phil B
1 nag
4.8
Apr 2025

Fab. Friendly meeting and excellent service. Loved the Kol-Kol/jacuzzi and provided everything I needed for a one-night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Fantastiese verblyf in die Breedekloof-vallei. Pragtige kothuis met lieflike tuin en vriendelike, warm gasvryheid. Genoeg spasie vir 'n familie met tieners en die kothuis is goed toegerus met alles wat mens sal nodig hê om 'n lekker familie wegbreek te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulize D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Fantasties. Dankie aan Jaco vir 'n wonderlike ervaring. Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan M
1 nag
5.0
Apr 2021

Baie netjies en hulpvaardig! Baie netjiese eenheid naby toegangsroetes. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Fantasties! Lekkerste verblyf. Skoon, ruim en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene D
Kort verblyf
5.0
Jan 2021

Mooi. Perfek. Salig. Mooiste plek met die mooiste views! Lekker rustig en perfek vir 'n vinnige wegbreek van die stad. Vriendelike en persoonlike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isana C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2019

Remarkable! Special! A different type of surreal! Chamomile Cottage was wonderful - eco friendly and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Picardi Farm, Slanghoek Road, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6be646d5e2dc7e714b1c126dcd104df1cfd708d6cb664fa7901aed3d548fd1e9df67a91278e0feda145a4bf0d658f4d7345?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Picardi Farm Slanghoek Road 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.666779 19.282338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang