Piccolo - 1785 Hilton Circle
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1785 Hilton Crescent, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R1 710 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Piccolo bied knus selfsorg-vakansieverblyf in die hartjie van Pringlebaai. Dit is 'n goeie opsie vir 'n naweekwegbreek, aangesien hierdie eiendom binne loopafstand van die strand geleë is.
Hierdie eiendom kan gemaklik 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Buite is daar 'n oordekte patio met 'n buite-eetkamertafel en 'n ingeboude braai wat 'n goeie plek is vir beide 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie in die aand terwyl jy 'n braai geniet. Parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 136
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1785 Hilton Crescent, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Piccolo - 1785 Hilton Circle het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1785 Hilton Crescent, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang