Successfully reported

Piccolo Nido

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Sulette E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Perfek, pragtig, skoon, goed ingerig en veilig met baie spasie. Baie dankie vir al jul moeite om ons te akkommodeer! Ons was hartseer dat ons net een nag oorgeslaap het, en sal beslis weer van jul gebruikmaak wanneer ons weer in Clarens oorbly! Die huisie is perfek, met alles wat mens nodig het en meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Piccolo Nido
Ons is regtig bly julle het lekker gekuier

Marié S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Rustig, lieflike natuurskoon. Dit was ongelooflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Hierdie huisie met 'n view het alles wat 'n mens nodig het. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Die huisie het alles wat ons vakansie baie gerieflik gemaak het. Die stoep is net die regte plek vir 'n boek en 'n glas wyn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne M
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Ruim kamers, skoon en netjies. Mooi uitsig. Ons het baie lekker gebly en lekker warm geslaap. Die huis het alles en meer wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Nice and tranquil. At one with nature. The view is awesome. Accommodation had everything we needed. Peace and quiet are very refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maryka H
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2025

Goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly en sal weer in die toekoms daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Piccolo Nido
Bly julle het dit geniet en ons verwelkom julle graag terug.

Mynie K
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Groot, gemaklike beddens, mooi kamers, groot tuin, naby aan Clarens sentraal. Die huis is lekker groot met 'n groot tuin. Die paaie in Clarens is bietjie swak, so solank mens ry met 'n motor met goeie ground clearance is alles reg. Die huis is naby aan die middel van Clarens en mens kom dus maklik by alles uit. Groot genoeg vir 'n groep van 8, met 4 kamers. Die enigste klag wat ek het is buite die eienaar se beheer - daar was die aand wat ons daar was harde musiek vanaf 'n sjebeen of stadion wat die heel aand aangehou het (wat ook al dit was, was nie naby die huis nie - dis net die klank wat gepla het). Dis heel moontlik ook net die spesifieke aand gewees. Die eienaar was nie self op die dorp nie, maar haar kommunikasie was vinnig en vriendelik, en sy was altyd behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie J
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2025

Mooi uitsig en rustig. Piccolo Nido is netjies, goed toegerus en het baie goeie uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariska D
Kort verblyf
4.4
Aug 2025

Lieflike uitsig. Heerlike ruim huis. Lieflike uitsig. Het elke oggend die sonsopkoms gekyk van die dek af. Warm komberse op al die beddens vir die koue. Stapafstand van Clarens middedorp af. Grondpad na die huis is net sleg vir 'n lae kar. Maar andersins was dit 'n lieflike plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R4 100
R 4 100 R 3 690
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 100
R 4 100 R 3 690
per nag, vir 10 mense
Vanaf R4 100
R 4 100 R 3 690
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 236 Bester Street, Clarens, 9770, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd78cdbb43ed1fb6cd23c2cfd2f5db889ceac9ce1a18158894a94c64e38f5a9feffb9a0a7084bd73c3de7fd2373b7f86f9303?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 100 nouVanaf R3 690 per nag, vir 10 mense 70 5 1 5 236 Bester Street Clarens 9770 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518937 28.42148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang