Successfully reported

Pretoria North Lodge

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Minnie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Geen probleme. Alles was reg. Almal vriendelik. Baie lekker gebly. Alles was reg. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Baie warm. Die kamer en die personeel is van hoë gehalte. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alri P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very pleasant guesthouse. Reception and the owner were very friendly and welcoming. Really enjoyed our stay; the room was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.8
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nadine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie huislik en gemaklik. Baie lekker ervaring. Uitsonderlike diens. Gasvrye eienaars, pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tebogo M
1 nag
5.0
Des 2024

It was more than awesome. Perfect. My stay at the Pretoria North Lodge was beautiful. The place was very neat and tidy. Just the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlaine M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie rustig. Baie rustig en geen hindering nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlaine M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Rustig. Ja, baie aangenaam rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Gerieflik, skoon en netjies. Ek het baie lekker gebly. Gerieflike kamer, skoon en netjies en die diens is eersteklas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlaine M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Rustig. Dit was verskriklik lekker, geen bekommernisse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Catharina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 Ben Viljoen Street, Pretoria North, Pretoria, 0182, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAolBUm3KRWunv1OEAz3HLkbbwzHG54FINdDooaEi0bMGBlWrIb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 93 Ben Viljoen Street Pretoria North 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.687506644767 28.172626644373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang