Successfully reported

Piekfyn

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sean R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Excellent, fantastic. Accommodation 1st class, wow! Top notch and wonderful hosts - very well equipped and comfortable - quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Piekfyn
Thank you, Sean. You are most welcome to visit again.

Walton R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig, lekker, piekfyn. Die verblyf was fantasties, baie netjies en baie 'homey' gevoel gehad. Elsa en Wikus is baie aangenaam, sal beslis weer kom bly en mense aanraai om hulle te probeer. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Piekfyn
Baie dankie. Waardeer baie! Vriendelike groete.

Hannalie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Piekfyn. Absolutely wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele R
1 nag
5.0
Sep 2025

Die naam pas perfek by die diens, alles was piekfyn. Dit is werklik 'n pragtige, skoon plek met alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf! Die gasheer en gasvrou is vriendelik en laat mens tuis voel. Kwaliteit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Piekfyn
Baie dankie vir jou mooi woorde, Adele. Ons waardeer dit opreg. Mooi bly.

Dalene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Alles hier is piekfyn. Wickus en Elsa het ons dadelik tuis laat voel. Warm en hartlike verwelkoming. Super skoon. Smaakvol gemeubileer. Kwaliteit matras en linne. Rustige stil atmosfeer. Heerlike groot stort. Veilige parkering. 'n Stukkie paradys - asemrowend en hoogs aan te beveel. Baie bederfies. Ons het lekker geslaap by Piekfyn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Piekfyn
Baie dankie. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Weskusgroete.

Maia B
1 nag
5.0
Aug 2025

Perfect, comfortable stay. Comfortable and very welcoming hosts, my second stay and would go again. Little, thoughtful things attended to, clean and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Piekfyn
Thank you, Maia. It was nice seeing you again. You will always be welcome at our place. Regards.

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Piekfyn
Thank you, Alan. I am glad that you enjoyed your stay. You are always welcome to visit again.

Christine W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker wegbreek plekkie. Ons het heerlik ontspan in Dwarskersbos. Baie gemaklike en mooi verblyf, baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Piekfyn
Dankie Christine. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom gerus weer. Groete.

Hennie S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Ongelooflik in alle opsigte. Alles in die eenheid het gespreek van omgee en kwaliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Piekfyn
Baie dankie. Dit was 'n groot plesier om jou hier te hê. Weskusgroete!

Marike S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker warm! Het baie lekker gebly, gasvry (het vir ons hout gaan koop omdat ons lus was vir braai).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Piekfyn
Dankie. Dit was alles 'n groot plesier. Weskusgroete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Sardyn Circle, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d16219740667b5e49facbdeb4fed0fbee647dccf463a1c2edd577e02ebab7bef50a1aad36fbc3e6ae06ef666a246edc0396?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 9 Sardyn Circle Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.682811966633 18.24504269287
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang