Successfully reported
+24

Piekfyn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Sardyn Circle, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Piekfyn is in Dwarskersbos, 'n vissersdorpie en vakansieoord in die Weskus-distrik in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale bestemming vir paartjies, sakereisigers of solo-verkenners.

Die eenheid het 'n oopplan-uitleg, het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid beskik ook oor 'n etenstafel en stoele, 'n TV met DStv en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n induksieplaat, 'n mikrogolfoond en 'n ketel.

Veilige parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die eenheid word aangedryf deur sonkrag tydens beurtkrag. Die eiendom is gerieflik geleë naby restaurante en wegneemetes, asook ander Weskus-besienswaardighede.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sean R
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent, fantastic. Accommodation 1st class, wow! Top notch and wonderful hosts - very well equipped and comfortable - quiet and peac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Walton R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, lekker, piekfyn. Die verblyf was fantasties, baie netjies en baie 'homey' gevoel gehad. Elsa en Wikus is baie aangenaam, sal beslis weer kom b...
Sien meer
Okt 2025
Hannalie B
Saam met lewensmaat
5.0
Piekfyn. Absolutely wonderful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Adele R
5.0
Die naam pas perfek by die diens, alles was piekfyn. Dit is werklik 'n pragtige, skoon plek met alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf! Die gash...
Sien meer
Sep 2025
Dalene D
Saam met lewensmaat
5.0
Alles hier is piekfyn. Wickus en Elsa het ons dadelik tuis laat voel. Warm en hartlike verwelkoming. Super skoon. Smaakvol gemeubileer. Kwaliteit matr...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 9 Sardyn Circle, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Piekfyn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Sardyn Circle, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d16219740667b5e49facbdeb4fed0fbee647dccf463a1c2edd577e02ebab7bef50a1aad36fbc3e6ae06ef666a246edc0396?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 9 Sardyn Circle Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.682811966633 18.24504269287
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang