Successfully reported

Pienaardam Leisure Resort

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Wicus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very much enjoyed the quiet setting. Peaceful setting next to the water's edge, very clean bathrooms with hot water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Besonders lekker. Besonders baie lekker oord. Ek sal die oord voorstel aan enige iemand. Swem, visvang, al die aktiwiteite. Derick se diens is puik en geduldig en kennis in al die seuns se vrae. Restaurant personeel puik. Skoonmaakdienste elke dag. Wild pragtig en gesond. Damme pragtig skoon. Lekker spa. Enigste wat ek sal voorstel is 'n warmwater swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denyse L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig en ontspannend. Mense baie gasvry en vriendelik. Waarde vir geld. Kos uitstekend. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Rustig. Koue naweek - maar rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antonette R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2025

Was daar vir Westerns. Alles gehad wat nodig was vir naweek. Baie lekker geslaap, dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Annelise D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2025

Heerlik. Dis altyd lekker om te kamp.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.2
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Juanet W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Glad nie 'n aangename wegbreuk nie. Ons het glad nie 'n goeie ervaring gehad. Ons eenheid was tussen permanente inwoners en hulle het Saterdag van vroeg af geraas en tot omtrent 3:00 Sondagoggend baklei en gevloek en geraas. Dieselfde Sondag aand. So ons het glad nie uitgerus en/of die naweek geniet nie. As 'n mens kan versoek om eenhede te boek wat nie tussen die permanente inwoners is nie, sal ons dit oorweeg om weer daarheen te gaan. Ek stel voor dat die oord die mense bewus maak dat daar permanente inwoners is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacqui A
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2025

Good price, but inaccurate description. Requires some upkeep. The online advert wasn't accurate. It advertised a 2 bedroom unit (G unit). However, it only had 1 room. The other 3 beds were located in the living room. The unit requires some maintenance: Wall lights in the bedroom weren't working, the bathroom door lock was broken and the key to the front door kept jamming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Melinda K
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Mrt 2025

Lekker gebly en sal weer gaan. Lekker huisie gehad. Diere baie mooi versorg. Geen mikrogolf, geen sein, geen WiFi vir kinders onder 18, slegs vir ouers. Verstaan dit nie. Gras te lank.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Venessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 535
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 535
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 535
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 730 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Vaalbank, Off the N4, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB5M2Y8TkYWQKg0KQLFI7v9KX4GWVrjIQbRf9h2bnbofGSaxiQS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R535 per nag, vir 2 mense 46 5 1 4 Farm Vaalbank Off the N4 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.836028 29.482859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang