Successfully reported
+43

Pienaarsbaken Farm Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pienaarsbaken Farm Cottages, Off the N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pienaarsbaken Farm Cottages is aan die voet van die Lootsbergpas tussen Graaff-Reinet en Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Die gasteplaas is 56 kilometer vanaf Graaff-Reinet, 40 kilometer vanaf Nieu-Bethesda en 60 kilometer vanaf Middelburg.

Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede wat lieflike uitsigte oor die tuin het en is ook troeteldiervriendelik op versoek.

Eenheid 1 is 'n pragtige eenheid wat na die tuin kyk met 'n lieflike buitebraai-area, 2 slaapkamers, 1 koningingrootte-bed (met stort), 2 enkelbeddens, privaat badkamer (met bad) en kombuisie.

Eenheid 2 bied ook 2 slaapkamers wat met koningingrootte- en enkelbeddens ingerig is, asook 'n slaapbank. Dié eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n lieflike binnebraai-area. Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n klein stoof, mikrogolfoond, 'n yskas, 'n braaipan asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Mountain View Cottages is 'n nuwe toevoeging tot ons verblyf-eenhede en bied ononderbroke uitsigte oor die Sneeuberge.

Gaste is welkom om hul eie verversings saam te bring en braaigeriewe is beskikbaar vir 'n knetterende vuur onder die sterbelaaide Karoo-hemel. Gaste kan om die swembad sit, of in die skaduryke tuin ontspan. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Synde deel van die Berg Zebra-Camdeboo Beskermde Area, bied Pienaarsbaken Plaas gaste die kans om terug te keer na 'n eenvoudiger, meer ontspanne leefstyl.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 179 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ronel R
Saam met lewensmaat
5.0
Plaas op sy mooiste. Ons het weereens baie lekker by Pienaarsbaken gebly. Die uitsig uit die cottage is asemrowend. Daar is geen nodigheid vir 'n TV n...
Sien meer
Sep 2025
Madelene S
Saam met lewensmaat
5.0
Skitterend. Die kuier was eersteklas. Ons gemoed is verfris en uitgerus.
Sep 2025
Alexander B
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil, homely, serene. A very pleasant surprise. I would definitely recommend it. The staff were friendly, the cottage was clean, si...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Johan N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ja, dit is baie sosiaal om daar te bly.
Aug 2025
Matthys V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik. Het baie lekker gebly. Dit het gesneeu en dit was ongelooflik mooi.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 179

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Pienaarsbaken Farm Cottages, Off the N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Pienaarsbaken Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pienaarsbaken Farm Cottages, Off the N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhYTUwNzU1LWEwNzItNGRjNy1hMWNlLTkxNzZjMDJhNzFkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 179 5 1 5 Pienaarsbaken Farm Cottages Off the N9 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -31.895916666667 24.856286111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang