Successfully reported
+42

Pierneef's Kraal

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 30 Knoppiesdoorn Avenue, Lynnwood Manor, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Vanaf R2 530 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pierneef's Kraal is in Lynnwood Manor, Pretoria-Oos, geleë en is die oorspronklike opstal van die kunstenaar wat vanaf 1939 daar gewoon en gewerk het. Pierneef's Kraal bied verblyf in 7 vrystaande eenhede en is naby Lynnwoodbrug en Pretoria Botaniese Tuine geleë. .

Die 7 vrystaande eenhede, geleë op die 2-hektaar landgoed, het elkeen hul eie privaat stoep of tuin. Die landgoed kan tot 24 gaste in die opgeknapte eenhede akkommodeer. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en word daagliks skoongemaak. Linne, handdoeke, sjampoe, lyfwas en pantoffels word ook voorsien. 'n Restaurant is op die perseel beskikbaar en bedien ontbyt en ligte etes.

Die landgoed is 5 km vanaf Menlyn Park Winkelsentrum, 2 km vanaf Lynnwoodbrug, wat restaurante en die Atterbury Teater bied, en 3 km vanaf Glenfair Winkelsentrum. Die Hatfield Gautrein-stasie is gerieflik geleë minder as 10 minute weg, en die ligging bied maklike toegang tot beide die N1 en die N4 hoofweë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 30 Knoppiesdoorn Avenue, Lynnwood Manor, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Gaste dink Pierneef's Kraal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 530
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 530
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 30 Knoppiesdoorn Avenue, Lynnwood Manor, Pretoria, 0001, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExZjJmNDg1LWQzOTAtNDUzNi04NTRhLTViYjBjNjRiOTFlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 530 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 30 Knoppiesdoorn Avenue Lynnwood Manor 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -25.752248323242 28.287106691996
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang