Successfully reported

Pierrewiet

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Theo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit was 'n aangename verblyf wat ons in die toekoms weer sal gebruik. Ons het ons verblyf geniet met die see se gedruis in die agtergrond. Die area is veilig met 'n omheinde area vir ons troeteldiere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
Lang verblyf
5.0
Jul 2025

A place to relax in comfort while enjoying magnificent natural beauty. My stay was most enjoyable! The cottage is very safe, well equipped, right by the sea and comfortable. There are the most beautiful hikes in the area and it is a dog's paradise. The people in the village are very warm and friendly and happy to tell all the many interesting stories and historical facts around Hondeklip Bay. I came away from my stay feeling rested and relaxed. It is the ideal place for introspection and meditation. Hondeklip Bay is like balm for the soul and the village and surrounding areas are absolutely stunning! A special thanks to my host, who showed such care and hospitality during my stay. I can't wait to be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ruim, netjies, pragtige plek. Die oulikste plekkie, baie netjies en skoon. Ruim en die binnebraai is 'n pluspunt. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Daar is WiFi, maar ongelukkig is die sein swak in Hondeklipbaai. Ons het 3 aande daar geslaap en die grotte gaan besoek saam met Dudley. Ons het alles in Hondebaai besoek en by die eetplekke gaan eet. Die mense is baie vriendelik en dit was uiters aangenaam. Eienaar van Pierrewiet doen ook staptoere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fina T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Stil en rustig, lekker gerus. Baie lekker gebly, skoon en netjies, veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Heel lekker. Baie basies maar skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2025

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Guido G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2025

Good location, well priced. Host fine. Well priced. Bathroom not en suite but manageable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Lizelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jan 2025

Lekker plekkie. Ons het lekker gebly. Die stort is wel 'n probleem. Of jy brand of jy vries. Die potte en panne kan dalk bietjie opgeknap word. Verder was alles goed.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 237 Sea Street, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc31e452a9c3509376857389fc05feac4387a86468a29b2afb4630953890920455f868eb67f9eff8da0044ee687669abbb2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 237 Sea Street Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.318227851284 17.275213953797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang