Pierrewiet Camping
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 237 Seastreet, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
- Vanaf R450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pierrewiet Kampering bied 'n rustige plek om in Hondeklipbaai te kamp terwyl jy pragtige see-uitsigte geniet. Vanaf die stoep het jy 'n direkte uitsig oor die baai.
Die privaat ablusiegeriewe, tesame met 'n toegewyde kombuis en braai-area – alles met elektrisiteit – maak dit die perfekte plek om 'n tent vir die hele gesin op te slaan. Tente kan ook vooraf teen 'n bykomende koste voorsien word.
Gaste is welkom om hul eie kampeertoerusting of karavaan saam te bring en bloot die rustigheid en natuurskoon te geniet. Elektriese punte is beskikbaar.
In Hondeklipbaai vertraag tyd, wat jou toelaat om te ontkoppel van die gewoel en gejaag van die alledaagse lewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 237 Seastreet, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 237 Seastreet, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang