Successfully reported

Piesang Valley Lodge

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.0
Beyers S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig! Baie lekker gebly en sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tennille C
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Jan 2022

Lovely. The rooms were a little old.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Mariet B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2021

Stil en rustig, ver van die dorp se gewoel maar letterlik straat af van die hoofstrand. John, Poppie en Annie was so vriendelik en behulpsaam. Kamer was ruim en skoon en hulle het ons geakkommodeer met 'n ekstra bed in die kamer vir ons kind. Ontbyt was heerlik vars bedien elke oggende op die stoep met n wonderlike uitsig. Sien hulle hopenlik binnekort weer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Karen F
1 nag
5.0
Mei 2015

Een nag oorgebly, wens ek kon 'n week bly! Piesang Valley Lodge is perfek geleë met pragtige uitsigte langs die gholfbaan en weg van deurpaaie. Groot tuin/park met natuurlike bos, alles wat nodig is in die lodge vir rustige, gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magderie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2015

Goed! Ons het lekker gebly en John is baie vriendelik. Die omgewing is ook baie mooi. Ons was wel effens verbaas oor die klein stort. Dit raas ook nogal vroeg in die oggend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 2 260
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 260
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Piesang Valley Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiODM4NTYxLWFlZjMtNGI2Yi1iMWM5LWNhNGZiMjA3NThhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 260 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Piesang Valley Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.059090434356 23.351208418608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang