Piet se Plek
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 79 Nerina Road, Dana Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Piet se Plek is 'n selfsorgwoonstel wat op die gasheer se perseel in Danabaai, Mosselbaai geleë is. Die eiendom is gerieflik geleë naby pragtige strande, die Pinnacle Point Gholfbaan, wynplase en natuurreservate.
Dié eenslaapkamerwoonstel spog met lieflike uitsigte oor die see en is geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Daar is 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, mikrogolfoond en ketel. In die leefarea sal gaste 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv-kanale vind. Die leefarea maak oop op 'n privaat balkon met draagbare braaigeriewe en 2 stoele.
Gaste word voorsien van toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel onder 'n afdak. Boonop is die huis toegerus met sonpanele.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Piet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 79 Nerina Road, Dana Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Piet se Plek het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 79 Nerina Road, Dana Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang