Successfully reported
+27

Pietersburg Club

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 119 Suid Street, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R940 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pietersburg Club bied verblyf en 'n restaurant in Polokwane, een van die skatte in Limpopo. Dit is in 1902 gevind en dien al vir 110 jaar as 'n oase van gasvryheid in die streek. Die styl van die hoofgebou weerspieël klassieke tradisie en elegansie en dit gaan gepaard met heerlike maaltye en persoonlike diens.

Gaste kan tussen standaardkamers, deluxe-kamers, executive-kamers en presidensiële kamers kies. Elke kamer het lugversorging en 'n privaat en suite-badkamer met sjampoe, versagter, lyfseep, 'n badkamerstelletjie, stortkep en seep. Elke kamer het ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

'n Volledige kontinentale ontbyt is daagliks beskikbaar. Ontbyt- en middagetepakkies kan op versoek gereël word. Gaste kan middagete en aandete by die restaurant op die perseel geniet.

'n Wasgoeddiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. 'n Haardroër is op versoek by ontvangs beskikbaar. 'n Lughawependeldiens van en na die lughawe kan gereël word.

Pietersburg Club bied gehalte-konferensiegeriewe vir korporatiewe funksies, troues en vele meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Peter H
Besigheidsreis
5.0
Fabulous and nostalgic. Outstanding. Nostalgic and historic. Beautiful to say the least. Would definitely go back when in Polokwane aga...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Shepherd M
Besigheidsreis
5.0
Club members and the staff genuinely welcoming. Great place, indeed a home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Barry E
Besigheidsreis
5.0
Does the job. As expected. No frills but pleasant and clean. The staff are friendly and the food was good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Michael L
4.8
Basic down to earth good value for money with no frills. This is the third time I have stayed here. Don't expect modern up to date room...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Nombuso B
4.6
Nice warm and very clean. Breakfast prepack was not honoured despite the request. Nice warm and very clean. Breakfast prepack was not h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Windy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 119 Suid Street, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Pietersburg Club het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 940
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 940
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 119 Suid Street, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA622c530d51a0e65679f5a40946ea76d271d42acddc5a892cfa63f895cd986b2512f92d43888a24b344bf09483f5e9318025a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 119 Suid Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.920242271089 29.456498430688
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang