Successfully reported

Piglets Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lizette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Rustig, veilig, mooiste natuur, puik gasvryheid, alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie, dit was regtig net wat ons nodig gehad het na die eerste kwartaal van skool. Ons het baie welkom gevoel met julle gasvryheid, die rustigheid en die stilte. Jy kan met 'n koppie koffie op die stoep gaan sit en net die natuur geniet en die dierelewe hoor heeldag. Die oggende en aande is die mooiste. Ek en my seun het dit so geniet om net rustig te wees tussendeur die fietsry van die naweek in Knysna. Die plekkie is netjies, so mooi ingerig en jy voel sommer dadelik hoe baie moeite gemaak is om hierdie plekkie gemaklik en gerieflik te maak. Die lekkerste atmosfeer, alles wat jy nodig het om lekker te ontspan. Baie dankie, ons kom definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Piglets Cottage
Hi Lizette. Ek is so bly dat julle die tydjie geniet het! Ons sien daarna uit om julle weer te sien! Groete, Louise en Garry

Jen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ideal for a quiet stay in a beautiful area. Beautiful, quiet, very safe environment with easy flat walking. Most pleasant and welcoming hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Piglets Cottage
We are very glad that you enjoyed your stay! We hope to see you again soon. Kind regards, Louise and Garry.

Taylia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Relaxing, beautiful and happy. Our stay was absolutely lovely. You arrive and immediately you're in a more tranquil mindset. Our hosts were so friendly and welcoming. This lovely cottage comes packed with history and filled with everything you could possibly need for a comfortable and relaxing stay. You must stay there and you must take in the view!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Piglets Cottage
We loved meeting you, Taylia! Hope to see you again soon!

Nadi C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Rustige plaas kuier. Lieflike kothuis met alles wat mens nodig het. Het die plaas omgewing baie geniet! is baie gaaf en gasvry, en het gehelp met speelgoed vir ons baba. Sal graag wil terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Piglets Cottage
We are so glad you enjoyed your stay, Nadi! We hope to see you again soon!

Ranel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Baie netjies en uitstekend toegerus. Alles wat nodig is beskikbaar, bv haardroër, noodhulptassie, TV en WiFi, elektriese kombers, en vele meer, bv haardroër, noodhulptassie, TV en WiFi, elektriese kombers, heerlike koekies, eiers, en vele meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 179 New Melsetter Farm, Rondevlei Heights, George, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0a5ff70498d77cc892c8400a34a5f8f5dfe022edd6f3eca7105eefb273a102c23dc002bb80607bd17f6394449ab618ba117?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 179 New Melsetter Farm Rondevlei Heights 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.95918669106 22.701155543588
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang