Successfully reported
+21

Pigmy Lodge

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Farm Driekant, Off the N14, Delareyville, 2770, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pigmy Lodge is net buite Delareyville in Noordwes geleë, en is die ideale oornagplek vir reisigers.

Gaste het 'n keuse van 9 chalets of kamers met en suite-badkamers. Die chalets is ingerig met dubbel- of enkelbeddens, en die badkamers het net storte. Die kamers is ingerig met dubbelbeddens, en die badkamers het slegs storte. Linne word vir gerief voorsien. Elke chalet en kamer het lugversorging en is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe asook 'n TV. Die chalets en kamers word daagliks gediens en ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Die tarief is slegs vir verblyf, maar etes kan met aankoms bespreek word, aangesien die lodge 'n restaurant op die perseel het. Konferensies, sowel as trougeriewe, is ook beskikbaar. Pigmy Lodge het 'n ryk voëllewe en gaste kan gedurende die seisoen flaminke by die pan daar naby sien.

Vir die voëlkykers het die Barberspan-voëlreservaat meer as 365 voëlspesies en meer as 12 000 voëls.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.1
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Albie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Farm Driekant, Off the N14, Delareyville, 2770, Noordwes
  • Gaste dink Pigmy Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Farm Driekant, Off the N14, Delareyville, 2770, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhZTU3YWViLTM5NWItNGQ5Zi1iYTE0LTE0ZWJhZmViNzZkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 22 5 1 4 Farm Driekant Off the N14 2770 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -26.701286115161 25.444293920654
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang