Pilanesburg Backpackers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kgabo Drive, Bakgatla Gate, Pilanesburg National Park, 0316, Noordwes
- Vanaf R800 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Pilanesburg Backpackers bied basiese, begrotingsvriendelike akkommodasie net 1 km vanaf die Bakgatla-hek van Pilanesburg Nasionale Park, naby Ivory Tree Game Lodge. Die eiendom is ideaal vir reisigers wat bekostigbare verblyf naby wildlewe-ervarings en buitelugaktiwiteite soek.
Die Rondavel-styl huis bied 3 slaapsale. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 4 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Gaste maak gebruik van 3 gemeenskaplike badkamers, elk toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed word voorsien.
Geriewe op die perseel sluit in 'n gemeenskaplike kombuis toegerus met basiese kookgeriewe soos potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ook 'n gemeenskaplike buitebraai-area geniet.
Die ligging bied maklike toegang tot 'n reeks aktiwiteite in en om die park. Nabygeleë opsies sluit in begeleide wildritte, boswandelings en kulturele toere, terwyl staproetes op die perseel geniet kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Kgabo Drive, Bakgatla Gate, Pilanesburg National Park, 0316, Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kgabo Drive, Bakgatla Gate, Pilanesburg National Park, 0316, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang