Successfully reported

Pilgrimsrus @ 7de Laan

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carol P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker, rustig en privaat. Die plek is cosy, baie netjies, het alles in wat ons nodig gehad het en is gerieflik. Gasvrou het ons vriendelik ontvang en ons het onmiddellik veilig gevoel. Ons het lekker gekuier en het ons batterye weer vol gelaai. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beaurika L
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Refreshing break, highly recommend. Our stay at the holiday house was wonderful. The place was clean, comfortable, and had everything we needed for a relaxing break. We really enjoyed our time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Vriendelike, opregte mense. Lieflike plekkie met alle geriewe. Ek en my dogter het met groot opgewondenheid ons naweek in Kleinmond beplan. Pelgrimsrus @ 7de Laan was presies wat ons in gedagte gehad het. Ons is hartlik ontvang en alles was net soos ons gehoop het. Baie dankie vir 'n heerlike kuier. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandi V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

An excellent stay in a charming town full of warm, welcoming people. From the moment we arrived, we were met with genuine hospitality and a relaxed atmosphere that made us feel right at home. The town itself has a peaceful charm, with friendly locals always ready to offer a smile, a story, or helpful advice. Whether exploring the area, dining at cosy spots, or simply enjoying the slower pace, every moment felt refreshingly grounded.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Perfection and tranquility. Stay was comfortable and relaxing, had no issues at all, had an awesome alarm clock (chickens and rooster). Spacious yet homely at the same time, will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulrich N
Lang verblyf
5.0
Mrt 2025

Beautiful view of the mountain. Great comfortable stay, good communication. Will go back on the next trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzaan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Relaxing, comfortable and satisfied. Caryn and her husband were super friendly and gave us a warm welcome. The flat was neat and clean with everything you need. Absolutely enjoyed our stay. Thank you, Caryn, for the lovely treats you left us in the flat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie G
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly. Al's wat jy nodig het. Heerlike ruim woonstel, al's wat ek nodig gehad het. Hout was reg gepak in die braai/kagel area by aankoms. Al's was perfek vir my, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Veilige, gesellige wegbreek by die see, 'n japtrap weg van die Kaap! Ek en my tiener dogter het heerlik gekuier. Dit is 'n veilige plek en baie gerieflik. Die kaggel is gesellig en warm. Ons het puzzle gebou. Ampler klaargemaak met die 500 stuk. Ons gasvrou maak die lekkerste kos. Soos baie beter as 'n take out of restaurant. Dit was 'n lekker verassing. Veral omdat op vakansie, ek nie lus is om kos te maak nie! Ek kom beslis terug. Baie dankie julle vir die aanbeveling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CATHARINA
Pilgrimsrus @ 7de Laan
Baie dankie vir die woorde! Ons verwelkom julle enige tyd terug!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

CATHARINA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 7th avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA438c9314dd309a8e09506d04d4bd5eccb6e7197d048c4d450f8b623b9686cd7b715f61ed535cd9cbe14191b3387add2d2e06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 17 7th avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.339794628281 19.022811658729
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang