Pilgrimsrus @ 7de Laan
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 7th avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R860 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pilgrimsrus is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in die kusdorp Kleinmond, liefdevol bekend as 'die hart van die Kaapse Fynbos-blommekoninkryk'. Dit is perfek geposisioneer vir 'n vinnige stadswegbreek, waar tyd lyk of dit stadiger word tydens u verblyf by hierdie eiendom.
Geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders met vooraf reëling. Die eenheid bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n toilet, handwasbak en stort. Die groot oopplan-leefarea bied gemaklike meubels en 'n dubbelslaapbank. 'n Kombuisie, geskik vir die verhitting van maaltye, is toegerus met 'n mikrogolfoond, lugbraaier, induksieplaat en gerieflike tee- en koffiemaakgeriewe.
Ervaar gesellige aande by die binnenshuise braai, perfek om by die vuur op te warm, of ontspan op die oordekte balkon met verfrissende seebries en skilderagtige berguitsigte. Indien verkies, kan tuisgemaakte maaltye bestel word. Veilige parkering is ook beskikbaar.
Skep heerlike toebroodjies met vars suurdeegbrood van die bekende Broodstories-bakkery, gerieflik om die draai geleë. Binne 10 minute se stap kan gaste bergstaptogte verken of langs die strand wandel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
CATHARINA Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 17 7th avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Pilgrimsrus @ 7de Laan het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 7th avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang