Successfully reported
+22

Pillow & Fern

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Plane Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pillow & Fern is in 'n woonbuurt in George geleë, perfek geleë aan die voet van die Outeniekwaberge met 'n pragtige uitsig oor die plantasie en George Peak. Die selfsorgwoonstel is perfek vir paartjies wat die Tuinroete en omliggende gebiede reis.

Die woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer beskik ook oor 'n TV en is pragtig versier met 'n unieke bosgevoel en 'n bekoring van sy eie, getrou aan die omgewing.

In die kombuisie vind jy alles wat nodig is om jou eie maaltye voor te berei en komplimentêre graankos, koffie en tuisgemaakte beskuit vir 'n selfbedieningsontbyt; mikrogolf, broodrooster, induksie stoofplaat en klein yskas. Braaigeriewe is ook beskikbaar op versoek.

Besigheidsverwante reise word ook geakkommodeer met 'n klein werkarea en daar is WiFi-toegang beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Pillow & Fern is net 200 m weg van veilige woudroetes in die berg, ideaal vir lang staptogte, roetedraf en bergfietsry.

Ons het twee vriendelike honde op die perseel, Bolt en Gina. Gina, ons Jack Russel verwelkom graag ons gaste. Bolt, ons Duitse Sheppard, word agter weg van die gaste gehou, maar is daar om te verseker dat jy 'n veilige verblyf by ons het.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tilana G
Saam met lewensmaat
5.0
Lanklaas so lekker geslaap. Die eenheid het alles wat jy nodig het. Die ligging is ook perfek en die area is rustig. Beste nagrus wat ek in 'n lang ty...
Sien meer
Okt 2025
Jonine M
5.0
Ek sal vir seker teruggaan. Die plekkie is perfek! Ek het heerlik gebly, en dis my blyplek as ek weer George toe gaan. Alles is daar wat jy nodig het,...
Sien meer
Mrt 2025
Shuping Gert M
Saam met lewensmaat
5.0
Incredible and nice setup for my likes 100 percent. I declare the place my holiday home in George for the future.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Adina B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en tevrede. Ons het baie lekker ontspan na ons lang reis, pragtige woonstel.
Sep 2024
Christoff S
5.0
Aan te beveel. Besonderse mooi plek. Uitstekende uitleg in 'n pragtige omgewing.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 29 Plane Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pillow & Fern het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Plane Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0MjgwNWFiLTM4YWYtNDljMi1hOTkxLWRjNjY4NzcwZjg5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 29 Plane Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.944817396656 22.448862344027
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang