Successfully reported
+17

Pin Oak Cottage

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Stoneyway, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Pin Oak Cottage is 'n selfsorgkothuis in Underberg, 'n bekoorlike klein plaasdorpie aan die voorheuwels van die Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal. Die dorp is 'n gewilde oornagplek vir reisigers wat die Sani-pas na en van Lesotho Lesotho gebruik. Met sy charismatiese mengsel van stowwerige paaie, bergstrome, sandsteenberge, warm kroeë en vriendelike plaaslike inwoners, beloof Underberg 'n vakansie om te onthou.

Die kothuis het slaapplek vir tot 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak is en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamers is geskei en is in die binnehofarea by die agterdeur van die hoofhuis geleë. Die derde slaapkamer is 'n slaapsaalstyl slaapkamer met 4 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer 'n dubbelbed het. Elkeen van hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien, saam met ekstra komberse en elektriese komberse.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 10 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n houtkaggel het. Een bondel vuurmaakhout word gratis voorsien. Bykomende vuurmaakhout kan op die perseel gekoop word. Bring jou eie vuuraanstekers en houtskool vir die braai.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 4 voertuie waarvan 2 'n dubbeltoesluitmotorhuis kan benut. Die kothuis word daagliks skoongemaak.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

4 x Slaapsaalbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lydia T
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful people and most friendly, hospitable staff. Absolutely wonderful. Pet friendly so furbabies had a wonderful holiday too.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Ruda G
5.0
In Oak Cottage is a spacious, well equipped and clean cottage. The cottage is a spacious, well equipped and clean cottage. The caretake...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Greg H
Gesin met tieners
5.0
Very comfortable, clean and neat - all we needed! Thank you. We had a very comfortable stay, thank you. Wonderful, the housekeeper, was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Annelie V
Saam met lewensmaat
5.0
Everything and more. The perfect stay. Beautiful and lush fully fenced big garden. Gorgeous house with well-appointed spacious rooms wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Cathy R
Gesin met tieners
5.0
Great spacious and cosy place to stay! The host lived up to his name. He lit the fire, and we could purchase firewood on site. The hous...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bernadette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1 Stoneyway, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pin Oak Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Stoneyway, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjNThhNGEwLTViOTEtNGZjOC05YzI1LWJjMGM2YWQ0YTQ3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 10 mense 24 5 1 5 1 Stoneyway Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.801828972349 29.502229839563

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang