Pine Lodge George
Kry 30% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 18 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 154 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knysna Road, George, 6530, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 450R1 015 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pine Lodge George bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf aan die voet van die majestueuse Outeniqua-berge in George, reg in die hartjie van die Kaapse Wildeblom-blommeryk. Ideaal geleë om die Tuinroete te verken, is hierdie onoortreflike ligging perfek vir vriende en gesinne wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek.
Die eiendom bied 'n keuse van 46 volledig toegeruste selfsorg-chalets met 1, 2 of 3 slaapkamers. Elke eenheid beskik oor gemaklike beddens, kraakvars linne, en suite-badkamers en privaat of gedeelde braai-areas, alles geleë in pragtig aangelegde en veilige tuine. Die chalets is toegerus met DStv, Wi-Fi en alle noodsaaklike selfsorggeriewe om 'n ontspannende en gerieflike verblyf te verseker.
Gaste kan 'n groot swembad, 'n tennisbaan en 'n buitelug-klimraam vir kinders geniet, perfek om die hele gesin te vermaak. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in George byderhand.
Ligging
- Knysna Road, George, 6530, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 154 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knysna Road, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang