Pinnacle Bay Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 213 Eden Bay Drive, Pinnacle Point Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pinnacle Bay Guesthouse is 'n luukse vierverdieping-gastehuis op die Pinnacle Point Landgoed in Mosselbaai net 'n halfuur se ry vanaf George Lughawe en 400 km vanaf Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth).
Verblyf word gebied in pragtige gastekamers met see-uitsigte. Sommige kamers het privaat balkonne. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n TV.
Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis, TV-kamer en groot sitarea met en eetarea met binne-braaigeriewe, 'n pool-tafel en 'n ingeboude kroeg. Die leefarea lei na 'n balkon met stoepmeubels, sonstoele, 'n swembad en 'n ononderbroke see-uitsig. Die huis bied gratis WiFi in die sitarea en 'n hysbak wat kamers 1 tot 4 bereik. Kamer 5 en 6 word via 1 stel trappe bereik.
Gaste het toegang tot die Pinnacle Point Landgoed se geriewe wat 'n wêreldbekende gholfbaan, klubhuis, restaurant, kroeg, sitkamer, spa, putt-putt-baan, oefenbof en 2 privaat strande insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 82
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 213 Eden Bay Drive, Pinnacle Point Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Pinnacle Bay Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 213 Eden Bay Drive, Pinnacle Point Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang