Successfully reported

Pinnacle Lodge 108

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Divan S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Rustig en baie lekker ontspan. Baie lekker, netjies en luuks. Baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

It was one of the more enjoyable stays we've had. Absolutely stunning place. We had a really enjoyable stay. The place was absolutely beautiful and extremely neat. It was so peaceful, my husband and I did not want to leave there. Check-in was a breeze as both Jaco and Elton responded almost immediately. We will definitely go back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzi V
1 nag
5.0
Jul 2025

Warm, comfortable, convenient, secure, good value. It was a perfect place to spend the night before our game of golf. It's a very well-equipped lodge with very comfortable beds. Extremely clean, very secure, it had WiFi, a huge television with DStv, a comfortable lounge suite, a lovely sunroom with built-in braai, a garage to store our bikes and golf clubs in, and vehicle access to the lodge (in previous years one had to catch a shuttle down to the golf lodges which was a pain - now you can park your vehicle at the lodge).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie Edith O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker gebly huis weg van ons huis af. Een van die beste lodges waar ons al ooit tuis gegaan het. Skoon, netjies, alles wat ons nodig gehad het. Sal dit lodge aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Baie lekker set-up, ons kan braai en binne 2 minute by die gholfbaan opdaag, alles. Baie lekker set-up, ons kan braai en binne 2 minute by die gholfbaan opdaag, alles gerieflik toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Pragtige plekkie met 'n mooi view. Die plekkie was beeldskoon en baie skoon. Dit het alles wat jy benodig en meer. Die estate was so mooi. Die water was ongelukkig net nie warm nie. Meer soos 'n lou warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sal graag weer gaan. Kan nie beter. Selfs die weer het saamgespeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janneman N
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Mooi uitsig, goeie ligging en baie goeie waarde vir geld. Pragtige plek in Pinnacle Point. Alles wat mens nodig het met 'n mooi uitsig op die see en heel veel ruimte vir 'n gesin van 4 of selfs meer. Ook 'n lekker braaiplek onder dak. Goeie kliëntediens en ek voel dis baie billik geprys vir wat mens kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marilie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 449
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 449
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 449
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Pinnacle Point, Unit 108 Pinnacle Point Lodge, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6925a0f2f0d19753b18c302a23d3ec790b03cf5c937a235d34e2ef5c1fecb9e146b3c8f1daf0f53c5c644df51bdb337fda00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 449 per nag (plek vir 5) 17 5 1 5 1 Pinnacle Point Unit 108 Pinnacle Point Lodge 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.197730723933 22.089984196246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang