Successfully reported
+51

Pinnacle Lodge 108

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Pinnacle Point, Unit 108 Pinnacle Point Lodge, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 449 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Pinnacle Lodge 108 is 'n selfsorg-vakansiehuis in die Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai, Wes-Kaap. Hierdie eiendom is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige verblyf met toegang tot verskeie geriewe.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 5 gaste in 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed het. Die eerste gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n eetkamertafel. Die kamer lei na 'n oordekte patio met rusbanke en 'n buite-eetkamertafel. Bo het gaste toegang tot 'n balkon met meer sitplek en gedeeltelike see-uitsigte. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel, 'n gemeenskaplike swembad en 'n klubhuis met 'n restaurant sowel as 'n spa met verskeie behandelings. Hierdie eiendom is naby plaaslike winkels, restaurante en die strand.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Divan S
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en baie lekker ontspan. Baie lekker, netjies en luuks. Baie vriendelik.
Okt 2025
Denise J
Saam met lewensmaat
5.0
It was one of the more enjoyable stays we've had. Absolutely stunning place. We had a really enjoyable stay. The place was absolutely b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Suzi V
5.0
Warm, comfortable, convenient, secure, good value. It was a perfect place to spend the night before our game of golf. It's a very well-...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Debbie Edith O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly huis weg van ons huis af. Een van die beste lodges waar ons al ooit tuis gegaan het. Skoon, netjies, alles wat ons nodig gehad het. ...
Sien meer
Jun 2025
Jaco E
Saam met vriende
5.0
Baie lekker set-up, ons kan braai en binne 2 minute by die gholfbaan opdaag, alles. Baie lekker set-up, ons kan braai en binne 2 minute by die gholfba...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marilie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Pinnacle Point, Unit 108 Pinnacle Point Lodge, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Lodge 108 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 449
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 449
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 449
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Pinnacle Point, Unit 108 Pinnacle Point Lodge, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6925a0f2f0d19753b18c302a23d3ec790b03cf5c937a235d34e2ef5c1fecb9e146b3c8f1daf0f53c5c644df51bdb337fda00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 449 per nag (plek vir 5) 17 5 1 5 1 Pinnacle Point Unit 108 Pinnacle Point Lodge 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.197730723933 22.089984196246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang