Pinnacle Lodge 109
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Pinnacle Point, Unit 109 Pinnacle Point Lodge, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 242 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Pinnacle Lodge 109 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai, Wes-Kaap. Hierdie eiendom is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige verblyf met toegang tot verskeie geriewe.
Hierdie dubbelverdiepingwoonstel bied slaapplek vir tot 5 gaste in 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n eetkamertafel. Die kamer lei na 'n patio met 'n buite-eetkamertafel en sonstoele. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel, 'n gemeenskaplike swembad en 'n klubhuis met 'n restaurant sowel as 'n spa met verskeie behandelings. Hierdie eiendom is naby plaaslike winkels, restaurante en die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marilie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 38
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Pinnacle Point, Unit 109 Pinnacle Point Lodge, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Pinnacle Lodge 109 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Pinnacle Point, Unit 109 Pinnacle Point Lodge, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang