Pinnacle Point Estate
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spekboom Street, Pinnacle Point, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Pinnacle Point Beach and Golf Resort is op 'n bekroonde 5 ster-gholflandgoed in Mosselbaai geleë. Die huis bied luisterryke uitsigte oor die gholfbaan en die see in die verte.
Die huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamers is elkeen ingerig met 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens.
Die leefarea is 'n oopplanvertrek en die kombuis is toegerus met 'n dubbeldeur yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, oond en 'n opwasarea. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die binnebraaikamer is ingerig met 'n eetstel en 'n ingeboude braai. Die leefarea maak oop op 'n houtdek met 4 sonstoele en 'n swembad. Die huis beskik ook oor 'n aparte wasgoedkamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër en daar is 'n motorhuis vir gaste se gebruik.
The Pinnacle Point Club het heelwat geriewe insluitend 'n klubhuis, 'n restaurant, gholfbaan en 'n casino wat dit 'n uitstekende vakansiebestemming vir gesinne en vriende maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Justin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Spekboom Street, Pinnacle Point, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap
- Gaste dink Pinnacle Point Estate het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spekboom Street, Pinnacle Point, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang