Successfully reported

Pinnaquin Holiday Apartments

Eenhede 7 - 12
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n tweede badkamer. Volledig toegeruste kombuis met 'n stoof/oond, mikrogolfoond en yskas/vrieskas. Die sitkamer het 'n slaapbank vir 'n 5de gas en 'n skuifdeur wat lei na die braai-area op die patio. Elke eenheid is toegerus met 'n kluis.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Beperkte kanale
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
Beperkte kanale
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen besoekers word toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas ná 20:00.
Volwassenes word nie in die fontein toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenhede 1 - 6
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke eenheid het 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, 'n tweede kamer met stapelbeddens en 'n tweede badkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, stoof en oond, en die leefarea het 'n slaapbank en skuifdeure wat lei na die braai-area op die stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Beperkte kanale
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
Beperkte kanale
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen besoekers word toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas ná 20:00.
Volwassenes word nie in die fontein toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dakwoonstel
Vanaf
Vanaf R 4 280
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die luukse hoofslaapkamer het 'n oopplan-badkamer met 'n stort en Jacuzzi. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer beskik oor 'n bad en stort. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond en mikrogolf. Die eenheid het ook 2 leefareas en 'n eetarea. Die braai-area is volledig toegerus en die stoep is toegebou en het skuifdeure. Die eenheid is ruim, luuks en baie privaat en dit beslaan die hele boonste verdieping. Geen kinders onder die ouderdom van 16 word toegelaat nie. Addisionele fooie geld vir 'n vyfde en sesde persoon.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

6

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen besoekers word toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas ná 20:00.
Volwassenes word nie in die fontein toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Leadwood Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyY2ZhMTY3LTMyM2EtNDZhMC05YmM1LWZiZDNjYTlhYWJmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 2 Leadwood Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.034400980998 24.928433559525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang