PinotageLuxuryCollection: Herte Suite
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Herte Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 145 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Pinotage Luxury Collection: Herte Suite is 'n ruim woonstel op die grondvloer in die hartjie van Stellenbosch, wat gaste gerieflike selfsorgverblyf bied. Dis perfek vir 'n klein gesin, paartjie of individu wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf naby Stellenbosch se lewendige besienswaardighede.
Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die sitkamer het ook 2 enkelslaapbanke. Dié woonstel kan tot 4 gaste gerieflik akkommodeer.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke.
Die woonstel beskik oor 'n ruim patio met braaigeriewe en 'n buite-etenstafel, ideaal om al fresco-maaltye te geniet. Komplimentêre WiFi en veilige afstandbeheer onderdakparkeerplek by die perseel is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Harriet Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 9 Herte Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink PinotageLuxuryCollection: Herte Suite het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Herte Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang