Successfully reported

Pioneer Lodge

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.7
Veiligheid
4.0
Jolanda B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mei 2025

Aangenaam en sal weer daar gaan oornag. Alles was in plek en ons het lekker gebly en die diens was goed gewees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kitty K
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Mei 2025

Hou van die bosveld, was rustig. Ons verblyf was heerlik, kamers was baie netjies, kos was heerlik, die diens van Stella was puik as kroegdame, kamerdienste, ontvangs sy hanteer en maak seker gaste se versoeke word hanteer. Vir seker 'n aanwins vir die lodge. Sal graag wil sien dat hulle haardroërs beskikbaar sal hê, en bedliggies sal vir seker ook 'n aanwins wees. WiFi is ongelukkig nie in kamers beskikbaar as jy vir besigheid reis nie, slegs in die eet- en kroegarea.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bernadette V
1 nag Gesin met klein kinders
2.4
Mei 2025

Gloeilampe in kamer het nie almal gewerk nie. Krag was af. Geen toiletpapier. Algemene netheid en nasorg is nie voldoende nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Leilani Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R518 Marken Road, Werkendam Farm, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe3c8c66947648b4a2823c600d6c0d1f36e779ef52f0979595c6177b84844689ae9f7b90f3e257f3712315df6002c3f9e2ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 R518 Marken Road Werkendam Farm 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.658995 27.770281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang