Successfully reported
+21

Pirate Hill

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 6th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 850 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Pirate Hill is in die kusdorp Arniston en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grasdakvakansiehuis 1,4 km van Roman Beach af.

Die huis beskik oor 2 vlakke. Die boonste vlak het 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens en en suite-badkamers, 'n knus TV-sitkamer, 'n kunstenaarsgalery en 'n patio wat oor die fynbos uitkyk en ideaal is vir 'n skemerkelkie soos die son sak. Op die onderste vlak is daar 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet wat ook as die gastebadkamer dien.

Op die onderste vlak is daar ook 'n ruim leefarea met 'n kaggel, 'n etenstafel met sitplek vir 10 en ou Kaapse meubels en 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis met 'n aparte wasgoedkamer en opwaskamer. Die huis het 'n alarmstelsel, bedlinne, badhanddoeke, 'n skottelgoedwasser, 'n koffiedompelpot, 'n kaggel, volledige DStv, 'n mikrogolfoond, 'n oond, 'n stoof en 'n wasmasjien. Die huis het ook gratis WiFi, 'n buitestort, braaigeriewe en 'n motorafdak. 'n Daaglikse skoonsmaakdiens is ingesluit.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 5 6th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 850
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 850
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 850
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 6th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd155a27320cc7cb1160e12705df614fa881f6e99844c2f8537eec68d4ed12b560f3ac8fe91a95549419353d8ba46fb38382?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag (plek vir 10) 5 6th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.665792 20.225296
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang