Successfully reported
+182

Pirates Creek Self Catering Chalets

  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2 national road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 680 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pirate's Creek Resort is geleë aan die oewer van die Touwsrivier in Wilderness, omring deur majestueuse heuwels en lang wit strande. Wilderness is 'n oulike dorpie, bekend vir sy vriendelike atmosfeer en, bowenal, die vrede en rustigheid.

Pirate's Creek bied selfsorgverblyf in luukse houtchalets, elk met sy eie dek en braaigeriewe, met uitsig oor die rustige rivier. Die chalets word een keer per week skoongemaak, insluitend 'n vars ruil van linne. Ekstra skoonmaak kan gereël word.

Die Touwsrivier is toeganklik vanaf jou chalet, om visvang, swem, kajakvaart, kanovaart en staan-op-roei-plankry te geniet. Maak seker dat jy jou waterspeelgoed, visvang-, stap- en fietsrytoerusting saambring.

Die oord bied Joplin's on Route 66 Restaurant, 'n kindervriendelike restaurant wat daagliks oop is, behalwe Sondae, vir aandete.

Pirate's Creek Resort beskik oor 'n gemeenskaplike swembad met 'n onverhitte baba-splashpoel en braaigeriewe. Daar is gemeenskaplike bankies versprei by uitkykpunte. Geen TV's in chalets nie. Ons bied gratis WiFi.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Rodrique O
5.0
Great! Baie lekker gebly. Sal definitief weer gaan.
Sep 2025
Caroline K
Gesin met klein kinders
5.0
Totaal ontspannend. Pirates Creek is die ideale plek om te gaan rus en in die natuur te wees. Ons kon ongelukkig net een nag bly, maar ons sal graag w...
Sien meer
Aug 2025
Christopher M
5.0
Paradys. Rustig en wonderlik saam met die natuur! Die houtkajuit is spesiaal!
Aug 2025
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en naby water. Wat meer wil mens voor vra! Skoon, netjies en naby water. Wat meer wil mens voor vra!. Lieflike uitsig op die water, van...
Sien meer
Aug 2025
Ismail E
Besigheidsreis
5.0
Peaceful, idyllic. Really stunning venue. The house is very comfortable and clean. The scenery is idyllic. It is peaceful and quiet, an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

NATASHIA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • N2 national road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pirates Creek Self Catering Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 680
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 680
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2 national road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3aed827f2f67eec7b7bfc92cf0c4a56d87e6c65cdd92f8af263f30a6205ca957438cd538f222f7154e04bb59c65c16a4c5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 4) 55 5 1 5 N2 national road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.995253 22.595617
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang