Successfully reported
+52

Pitlochrie Cottages

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 02:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pitlochrie Farm, Wartrail, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 034 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pitlochrie Cottages is perfek geleë in die Drakensberge van die Oos-Kaap, en bied 'n plaasverblyf-ervaring in die berge. Pitlochrie Cottages is 30 km vanaf Barkly-Oos, 50 km vanaf Tiffindel-skioord en 63 km vanaf die klein dorpie Rhodes geleë.

Die area is bekend vir rotskuns, die SkyRun en Wartrail, bergpasse en kunsvlieghengel, wat jy alles kan ervaar terwyl jy by Pitlochrie bly.

Gerieflike selfsorgverblyf word in The White House, The Cottage en The Farm House gebied. Elke eenheid is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n gasstoof, 'n oond en 'n mikrogolfoond. Gaste het toegang tot braaigeriewe en gratis WiFi, en linne en handdoeke word voorsien.

Geniet aktiewe buitelugervarings of ontspan in die pragtige tuine in 'n bergomgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Pitlochrie Farm, Wartrail, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
  • Gaste dink Pitlochrie Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 034
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 034
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 034
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 02:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pitlochrie Farm, Wartrail, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5877fca47c2c428bc9102eafdaa458d7d984126fba1503122b480d4334069be58fc015fe4c71ed813be17dae3f0ce4f9d14a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 034 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Pitlochrie Farm Wartrail 9786 Oos-Kaap 021 201 8901 02:00-18:00 10:00 -30.767471885554 27.600998282432
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang