Pitlochrie Cottages
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 02:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pitlochrie Farm, Wartrail, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
- Vanaf R1 034 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pitlochrie Cottages is perfek geleë in die Oos-Kaap se Drakensberge en bied 'n plaaswegbreek. Pitlochrie Cottages is 30 km vanaf Barkly-Oos, 50 km vanaf Tiffindel Ski-oord en 63 km vanaf die dorpie Rhodes.
Die gebied is bekend vir rotskuns, die SkyRun en Wartrail, bergpasse en kunsvlieghengel, en gaste kan dit alles ervaar wanneer hulle by Pitlochrie kuier.
Gerieflike selfsorgverblyf word in The White House, The Cottage en The Farm House aangebied. Elke eenheid is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond in. Gaste het toegang tot braaigeriewe en gratis WiFi, en linne en handdoeke word voorsien.
Kom geniet doendinge in die buitelug of ontspan in die pragtige tuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Joe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Pitlochrie Farm, Wartrail, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
- Gaste dink Pitlochrie Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 02:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pitlochrie Farm, Wartrail, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang