Successfully reported
+23

Pitstop

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51A King Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pitstop is in Harrismith en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, gesinne of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, eetplekke en besighede.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Eenheid 1 het 'n slaaparea met 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisarea het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, 'n tweeplaatstoof en oondjie, breekware en eetgerei. Die eenheid het ook koffie- en teemaakgeriewe, insluitend tee, koffie, suiker, melk en beskuit. Dit het 2 gemaklike stoele en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Eenheid 2 is 'n ruim enkelwoonstel met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit het genoeg pakplek en 'n TV. Die kombuisarea het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, 'n tweeplaatstoof en oondjie, breekware en eetgerei. Die eenheid het ook koffie- en teemaakgeriewe, insluitend tee, koffie, suiker, melk en beskuit.

Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die ingange na die eenhede het 'n onderdakstoep en daar is veiligheidshekke vir ekstra veiligheid. Braaigeriewe is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.

Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 51A King Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Pitstop het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51A King Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe79e9aae8d696c8e7b87e119ac5d59e59ed2484f4fc003a927766645ff843ffb0cfa769c2e6577a39d53e9ab9eccfd996504?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 51A King Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.278953232062 29.139985393848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang