Successfully reported
+41

Plaas Cottages

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Cottage, Kloofeind/Kelly's view, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cottages bied selfsorg-eenhede en is geleë op 'n privaat plaas buite Bloemfontein. Ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf weg van die stad se gewoel en gewerskaf.

Verblyf by Plaas Cottages bestaan uit 4 eenhede wat oopplan is. Die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of enkelbeddens, en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Elke eenheid beskik ook oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskas en 'n mikrogolfoond, 'n tafelbladstoof met 'n oond, sowel as ander basiese toestelle. Gaste word gratis WiFi aangebied.

Parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, en kinders is meer as welkom om die mak donkies, bokke en ganse wat op die plaas woon, te streel.

Plaas Cottages is gerieflik geleë 7 minute vanaf die N1-snelweg en 15 minute vanaf Bloemfontein se sentrale sakekern.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Charlotte V
Saam met vriende
5.0
Was uitstekend. Ja, wens ons kon langer bly.
Sep 2025
Johannes M
5.0
Hemel op aarde. Hemel op aarde. Veilig en rustig. Geniet die plaaslewe gevoel. 3 uiters vriendelike honde vir geselskap.
Apr 2025
Alta V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike oorblyplek baie naby aan Bloemfontein. Gasvrou het ons vriendelik ontvang. Cottage was baie skoon en ons het lekker oorgeslaap.
Mrt 2025
Alida V
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende waarde vir geld. Ons het baie lekker geslaap, 'n lekker oornag. Sal dit aanbeveel vir enige iemand, regtig baie goed ontvang, bed slaap ba...
Sien meer
Des 2024
Jaco N
5.0
Heerlik en vriendelike diens. Baie gerieflik en skoon. Waarlik lekker gebly.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 165

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Plaas Cottage, Kloofeind/Kelly's view, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Plaas Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Cottage, Kloofeind/Kelly's view, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA265ca5a5229f09fc20c0e1eb1775b287042e470eda04889794fcc19a1fd570657c012be27afecad70b7e65f08b521fc66140?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 165 5 1 5 Plaas Cottage Kloofeind/Kelly's view 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -29.184523131996 26.108645200438
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang