Successfully reported

Plaas Toe

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elmarie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heerlike ontspanne kuier saam vriende. Alles wat nodig was vir 'n lekker naweek wegbreek. Pragtige netjiese en skoon verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Plaas Toe
Elmarie Baie dankie vir julle resensie. Kom loer gerus weer in!

Alicia T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Fantastiese verblyf. Ons het baie lekker gebly by Plaas Toe, ons sal definitief weer teruggaan. Baie plek vir die kinders om rond te hardloop, en die swembad en snoepie was 'n wen vir ons kinders. Dit is rustig en veilig. Die plekkie is nog beter as die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Plaas Toe
Baie dankie vir jou resensies. Ons kyk uit vir julle volgende besoek.

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Plaas Toe
Baie dankie. Sien julle gou weer.

Lize V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Lekker familie kuier. Baie netjiese en oulike verblyf. Kombuis het alles wat jy sal nodig hê tydens die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Plaas Toe
Lize Baie dankie vir die mooi resensie. Kom kuier asb. weer!

Jason V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Blissfully quiet in nature. Wonderful breakaway with a great view of nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Plaas Toe
Jason, you are welcome back! Do come visit us again.

Carien M
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Dit was 'n lekker rus gewees. Sal dit weer doen. Dit was amazing gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Plaas Toe
Baie dankie vir jul resensie! Tot ons weer sien.

Estelle L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Net "fabulous". In die natuur, stilte, rustig. Was maar net lekker en baie vriendelike diens van eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Plaas Toe
Ag so welkom! Sien julle gou weer.

Chanelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Nodige wegbreek van die gejaagde lewe. Tweede keer by Plaas Toe en weereens verskriklik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Plaas Toe
Ag, dankie vir jul resensie! Altyd lekker om sulke woorde te hoor. Ons sien uit na vele meer.

Elize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker gerus. Was heerlik stil, skoon en netjies, en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Plaas Toe
Elize, baie dankie vir jul resensie. Hoop ons sien julle sommer binnekort weer!

Salomien L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Lekker. Lekker ontspan en gebly. Probleem met klere. Geen pakplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mariette
Plaas Toe
Dankie vir jou resensie, Salomien. Ek waardeer enige insette.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 2 of Farm Klipdrift 90 JR, Dinokeng, 400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef7fb89d55b9823505e24d242e02017ecd688be2ffcb0ac1d78e6b5de25dae6a7fc266ffdf07cd21025ea43303284efdfeb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 122 5 1 5 Portion 2 of Farm Klipdrift 90 JR Dinokeng 400 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.352343911279 28.333066367275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang