Successfully reported

Appelhuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Mareli S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Ek sal vir seker weer daar 'n draai maak! Ek en my miniature schnauzer, Charlie, het die rustigheid en plaasstappe vreeslik geniet - baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mareli
Appelhuis
Dit was so lekker om vir jou en Charlie by ons te hê. Sien uit om julle weer te sien!

Hendrik B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker wegbreek op die plaas. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mareli
Appelhuis
Ons is bly julle het die wegbreek op die plaas geniet.

Thys W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Wonderlik en kan dit aanbeveel. Dit was 'n heerlike ontspanne tyd. My twee kleinseuns het dit plaasopetjies baie geniet. Die geriewe was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mareli
Appelhuis
Dis wonderlik om te hoor. Baie bly julle het julle ontspannende tyd op die plaas geniet.

Lizaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die Appelhuis sal ons weer sien. Die Appelhuis het alles wat jy nodig het vir 'n lekker plaaswegbreek. Ons het heerlik gebly, lekker gestap en die area verken. Sal vir seker weer daar gaan bly en hopelik sommer bietjie langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mareli
Appelhuis
Ons is so bly julle het heerlike gebly in die Appelhuis. Sien uit om julle weer hier op die plaas te hê!

Darelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderlik en rustig. Ons verblyf by die Appelhuis was uit die boeke, ek het verlief geraak op die pragtige huis. Dit is die perfekte ligging as jy stilte en rustigheid soek. Die huis is goed ingerig met alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mareli
Appelhuis
Ons is so bly julle het die stilte en rustigheid geniet. Hoop om julle gou weer te sien!

Simon Tyrone A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Will be back. Lovely house, everything you need is there, stunning view of the mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mareli
Appelhuis
We are so glad you enjoyed your stay with us. Excited to have you again!

Zaskia W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit was vir ons lekker om by Appelhuis te slaap. Ons het lekker geslaap by Appelhuis. Alles was silwerskoon, daar was lekker braaihout. Gaste moet net onthou om hulle eie melk, koffie, tee ens. te vat. Hierdie is regtig selfsorg. Baie mooi ligging. Daar is geen of min selfoonsein en geen WiFi. Miskien 'n goeie ding dat mens so bietjie net tot ruste kom. Ons twee honde het heerlik verken, ek wens net ons het nie so laat aangekom nie. Die plaas is vreeslik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mareli
Appelhuis
So lekker om te hoor julle het die Appelhuis geniet en al die mooi wat die plaas bied. Hoop om julle gou weer te sien!

Capie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Ongelooflike rustige atmosfeer met 'n kaggelvuurkie vir die koue - wat 'n voorreg. Dit was baie lekker en die plaasomgewing maak dit die moeite werd. Baie netjies en skoon. Kaggel het sy werk gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Mareli
Appelhuis
Dankie dat julle by ons kom bly het. Ons is bly julle het die rustige atmosfeer en kaggel geniet. Hoop om gou weer te sien!

Christo P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Rustig, veilig en mooi. Stilte. Mooi sterre. Lekker ruim en alles wat jy nodig het. Mareli is net 'n WhatsApp weg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dean S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Great location, Appelhuis has everything you need. Will be back. Peaceful and quiet rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Mareli
Appelhuis
We are glad you enjoyed the peacefulness of the Appelhuis. Excited to have you again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mareli Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 133

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 3 850
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 850
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 3 850
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornrivier Farm, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhYzM4YmVkLTU5NjUtNDlmMy04YzFiLWEwODExMWZlMmY0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag, vir 7 mense 120 5 1 5 Doornrivier Farm Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.893339833746 20.767142772675
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang