Successfully reported
+5

Plaaswegbreek

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 43, Knoppiesfontein, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Plaaswegbreek is op 'n kleinhoewe aan die buitewyke van Deneysville in die Noord-Vrystaat. Die verblyf bied 'n luilekker plaaswegbreek vir die gesin, maar is ook ideaal vir gaste wat net vinnig wil oornag. Ons is 2 km vanaf die dorpie Deneysville waar talle winkels, restaurante en ander geriewe te vinde is.

Daar is 2 selfsorg-eenhede, 'n kleiner eenheid genaamd die Cabin, en 'n karavaan.

Chalet 1 het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis het basiese selfsorggeriewe soos 'n gasstoof, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Chalet 2 het 'n dubbelbed en stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis het basiese selfsorggeriewe soos 'n gasstoof, yskassie, koffie, tee, breekware en eetgerei.

Die Cabin het 3 enkelbeddens en maak gebruik van 'n privaat ablusieblok. Dit het ook tee- en koffiemaakgeriewe, braaigeriewe en basiese breekware. Daar is ook 'n braai-area.

Die Karavaan het 'n dubbelbed, kombuis en toegang tot ablusiegeriewe. Daar is ook braaigeriewe.

Daar is braaigeriewe op die plaas, asook 'n heerlike boma-area waar gaste kan kuier.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plot 43, Knoppiesfontein, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Gaste dink Plaaswegbreek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 43, Knoppiesfontein, Deneysville, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f2e0a5a05dd9f6cf4473e64ed7ae4acb55312b637951a187bae258e4262410a9c8cc8163a20f5b147b537b5ce0f65630e3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 Plot 43 Knoppiesfontein 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.882430692229 28.076297276573
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang