Successfully reported
+17

Place On Charles

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 122 Charles Road, Bredell A/H, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Place On Charles is 'n selfsorg-eiendom wat lieflike oornagverblyf bied in die hartjie van Gauteng geleë op 'n kleinhoewe in die stil woonbuurt Bredell A/H, 14 kilometer vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n romantiese wegbreek, alleenreisigers óf korporatiewe reisigers aangesien hierdie eiendom 'n vreedsame en rustige uitsig oor die omgewing bied.

Dié verblyf bied gaste 2 woonstelle wat op dieselfde perseel geleë is. Elkeen van hierdie eenhede bestaan uit 2 slaapkamers en kan tot 4 gaste op 'n slag akkommodeer en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamers is óf toegerus met 'n stort óf 'n bad.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, gratis WiFi en 'n tee- en koffieskinkbord in. Gaste het volle toegang tot 'n knus kaggel met gemaklike sitplek. Vir diegene wat 'n maaltyd wil voorberei, is 'n toegeruste kombuis beskikbaar vir gaste om van gebruik te maak.

Place on Charles is naby verskeie vermaaksentrums geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Natasha P
Gesin met tieners
5.0
Awesome, beautiful, peaceful accommodation in a lovely setting. Strongly recommend. We had an awesome stay. Beautifully decorated accom...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Anne-lizé V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Fantastiese waarde vir geld! Die plek is vreeslik mooi en skoon! Ons was in eenheid 1 en 2! Lieflike kombuis en leefarea. Sal vir seker we...
Sien meer
Okt 2024
Ciska K
Saam met vriende
5.0
Sal vir seker Place on Charles aanbeveel. Dit is werklik so 'n groot seën gewees om tuis te gaan by "Place on Charles". Pragtige gastehuis, stylvolle ...
Sien meer
Sep 2024
Anoan D
Saam met vriende
5.0
Wonderful accommodation. We absolutely loved this place. Clean, comfortable and beautiful! The hosts were so friendly. We will definite...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Lientjie H
5.0
Het lekker gebly. Het alles wat ons opsoek was na.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 122 Charles Road, Bredell A/H, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Place On Charles het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 122 Charles Road, Bredell A/H, Kempton Park, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3Mzg5MDViLWRlMTUtNGQxMi1hZjM3LTQzOTJlODY5YTI1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 43 5 1 5 122 Charles Road Bredell A/H 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.072607984513 28.316531610581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang