Successfully reported
+18

Plan D'eau

Selfsorg
Naweekaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 3 Okt 2025 tot 1 Des 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Aldegronde Way, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 400 R2 267 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Plan D'eau is 'n ruim selfsorgvakansiehuis wat in die Langebaan Country Estate geleë is. Hierdie goed ingerigte huis bied die perfekte ontvlugting vir diegene wat op soek is na ontspanning of avontuur. Met toegang tot die landgoed se topklasgeriewe, insluitend 'n gholfbaan, staproetes en ontspanningsaktiwiteite, kan gaste 'n onvergeetlike verblyf in Langebaan geniet.

Dié eiendom bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas insluit. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en dit spog ook met 'n binnebraai. Vir vermaak is 'n slim-TV, tafelvoetbaltafel en gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n omheinde patio met 'n ingeboude braai. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en kan 'n gemeenskaplike swembad, putt-putt-baan, kroeg, speelarea vir kinders, restaurant, klubhuis, sakesentrum en gimnasium binne die landgoed geniet. Hierdie eiendom is naby die strand, winkelsentrums, restaurante, Club Mykonos Casino, Weskus Fossielpark en Weskus Nasionale Park geleë.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Jacobus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • 30 Aldegronde Way, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plan D'eau het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 400
R 3 400 R 2 267
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 400
R 3 400 R 2 267
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 400
R 3 400 R 2 267
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Aldegronde Way, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20ea5aca4ae18313ffef02986cd008054edc857bd0505650111ce21256ea7b36213dd60277942e96132e40a69f543927f8ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 400 nouVanaf R2 267 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 30 Aldegronde Way Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.074514837621 18.055161807375
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang