Plantation Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 b Plantation Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Plantation Cottage is 'n bekoorlike tuinwoonstel op die eienaar se eiendom in George, aan die voet van die Outeniqua-berge. Dit bied 'n rustige ontsnapping in die natuur.
Hierdie eenslaapkamer-tuinwoonstel bied gemaklik slaapplek vir 2 volwassenes. Dit beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort, dubbelwasbak en toilet.
Die woonstel sluit ook koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en WiFi in.
Gaste kan gerus wees met veilige parkering op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Bea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 47 b Plantation Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Plantation Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 b Plantation Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang