Plantation Studio
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Log Lane, Thesen Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R3 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Plantation Studio bied baie aktiwiteite om te geniet binne die veilige Thesen Island Marina in Knysna en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers, of klein gesinne met kinders.
Die ateljeewoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort het.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n Weber-houtskoolbraai.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 11 Log Lane, Thesen Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Log Lane, Thesen Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang