Successfully reported
+32

Platbakkies Farm Retreat Campsites

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Platbakkies, Off the R355, Garies, 8241, Noord-Kaap
  • Vanaf R440 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Platbakkies Farm Retreat Campsites is op 'n werkende plaas langs die R355 tussen Kliprand en Springbok.

Gaste kan kamp opslaan by Wild Camping op die plaas, waar hulle deur wild omring word.

Die Farmyard Camping is nader aan die aktiwiteitsarea op die perseel en bied toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elektriese punte is ook beskikbaar. Die area spog met lieflike uitsigte oor die Boesmanlandse vlaktes en die Namakwalandse koppies.

Die plaas is die tuiste van 'n wye verskeidenheid diere en bied verskeie aktiwiteite, soos boerdery, stap, fietsry, wildritte, voëlkyk en daguitstappies in die area.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Farm Platbakkies, Off the R355, Garies, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Platbakkies Farm Retreat Campsites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Platbakkies, Off the R355, Garies, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fc0a208b40308e926394a1a226b94513a5267c550cef70bac6c94921e041b0c79ba78e154229b35b0b94d0f384ef82e25c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Farm Platbakkies Off the R355 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.310417788903 18.493321233133
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang