Successfully reported
+78

Platbakkies Farm Retreat

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Plat Bakkies, Off the R355, Garies, 8241, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Platbakkies Farm Retreat is op 'n werkende plaas langs die R355 tussen Kliprand en Springbok geleë.

Die toevlugsoord bied gaste verblyf in óf 'n huis óf 'n kothuis. Die huis het 3 dubbelkamers en 2 badkamers. Die kamers is ingerig met onderskeidelik 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kothuis is toegerus vir 2 gaste.

Albei eenhede het 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die ontbytkroeg of etenstafel geniet word. Gaste is ook welkom om die beskikbare bordspeletjies te gebruik.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf is op 'n selfsorgbasis en etes is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste. Gesinspakkette is ook beskikbaar.

Die plaas is die tuiste van 'n wye verskeidenheid diere en bied verskeie doendinge soos deelname aan boerderyaktiwiteite, stap, fietsry, wildritte, voëlkyk, of daguitstappies in die area.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jasper M
Saam met lewensmaat
5.0
Geniet en ontspan. Nie net gebly nie. Dit was 'n belewenis!
Aug 2025
Petrus V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en vreedsaam met 'n lekker plaasatmosfeer. Ons het baie lekker gebly, gashere baie vriendelik en hulpvaardig.
Aug 2025
Stephen W
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf met gasvrye eienaars. Heerlike verblyf. Netjies en gerieflik. Lizelle en Dawie het ons dadelik laat tuis voel. Sal volgende keer net ...
Sien meer
Mei 2024
Anton B
Saam met lewensmaat
4.8
Goeie oornagstop. Ons het gehou van die uitsig oor die Boesmanland aan die oostekant en die berge van Namakwaland aan die westekant.
Jul 2025
Helena V
Saam met lewensmaat
4.6
Dis iets anders so op die plaas. Pragtige plek, goed ontvang, heerlik gekuier.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Farm Plat Bakkies, Off the R355, Garies, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Platbakkies Farm Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Plat Bakkies, Off the R355, Garies, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABcwOkygU45sPnJnb5MwfTVxoVAghdyb42bsmJ4HUcNi1JbkB6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Farm Plat Bakkies Off the R355 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.310412005386 18.493281304836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang