Platinum Lodge Polokwane
- Kapasiteit: 28 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1172 Kerkstraat Suid, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Platinum Lodge bied oornagverblyf en is goeie waarde vir geld. Omdat dit in Polokwane geleë is, is dit naby die wildtuin, Maropa Casino, sowel as die Polokwane Lughawe.
Daar is 14 kamers, elk met 'n en suite-badkamer, lugversorging, TV met DStv asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers het die opsie van twee enkelbeddens of een dubbelbed. Daar is 'n restaurant, kroeg en superette op die perseel vir jou gerief. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir jou voertuie.
Platinum Lodge is die ideale instansie vir oornagverblyf vir die sakereisiger of toeristereisiger.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1172 Kerkstraat Suid, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Platinum Lodge Polokwane het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1172 Kerkstraat Suid, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang