Successfully reported

Platjan Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Peter F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Great overnight stop. Great stop when on the way to Botswana as very close to the border crossing. Food was fantastic as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
Platjan Lodge
Good day, Sir. Thank you for the wonderful review!

Anneke F
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Almal by die lodge was vriendelik en behulpsaam. Alles was gerieflik. Ons het absoluut lekker gebly. Julle kan die plek regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanie T
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Pleasant breakaway to the bush. The units are very nice and equipped with what we needed. The lodge gardens are beautiful and they have catered for the little ones with small scooters and bicycles, a nice swimming pool and a jungle gym. Each chalet has its own boma from the outside 'stoep' and we enjoyed the late-night fire in the cooler weather. We encountered a herd of about 16 elephants one day riding along the river, fishing was not successful due to the weather but plenty of nice places next to the river where it could have been possible, just be wary of the hippos! The chalets were cleaned every day and the staff were very friendly. The first night and the last morning we enjoyed food from the restaurant and they are recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne M
1 nag
5.0
Sep 2024

Rustige luukse verblyf. 'n Oase! Dit was ongelooflik lekker. Rustig. Mooi. 'n Oase!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinus S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Peaceful quiet with exceptional service. Nadia, the manager, is absolutely brilliant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Ontspannend en rustig, voel naby die natuur. Wonderlike en pragtige plek. Die plek is baie goed ingerig. Paaie na die akkommodasie toe is in 'n baie swak toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gb J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

'n Pragtige groen oase in die bosveld! Vriendelike, persoonlike diens. Ons is baie harlik deur die ontvangspersoneel ontvang en rondgewys. Ons chalet was sprankelend skoon en baie gerieflik en volledig toegerus. Ons was baie beïndruk met ons eie boma waar daar elke aand vir ons 'n vuur aangesteek is. Die etes was van hoogstaande gehalte en ons is baie vriendelik bedien. Ons sien julle beslis gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Warm verwelkom. Waarde vir geld. Baie rustig en goeie ontbyt en aandete. Al die personeel vriendelik en behulpsaam. Die aandete en ontbyt was voortreflik. Baie rustige plekkie met die mooiste groot bome. Sal beslis weer gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2020

Pleasant. Great stop on way through Platjan border post.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johanna V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2019

Aangename ervaring. Platjan was soos 'n oase in 'n droë wêreld. Tuine is pragtig onderhou en 'n lus vir die oog. Chalets is besonders mooi versier en baie skoon en netjies. Kos was smaaklik voorberei.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
Platjan Lodge
Goeie-dag, Baie dankie vir hierdie uitmuntende terugvoering. Hoop om u binnekort weer te ontvang vir 'n langer tydperk. Patjangroete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 800
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Alldays, Platjan grenspos, 0909, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf670bc922670dcb91dd814756ce739b809503475a3febe8f56f54d914eb78ce593f33ff602773d3913c808553ce798a4ce18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 1 mens 19 5 1 5 Alldays Platjan grenspos 0909 Limpopo 021 201 8901 12:00-20:00 11:00 -22.494701374609 28.81599470973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang