Successfully reported

Platkop-Veldhuisie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Suzaan K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantasties! Uitstekende diens. Asemrowende ligging. Hierdie is 'n ware 'hidden gem'! Die gasheer en gasvrou gaan die ekstra myl vir hulle besoekers. Ideaal vir kinders om bietjie diere van naby te sien en sorgeloos buite te speel. Ons kom vir seker terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

My seun het rugby gespeel by Oakdale Landbou. Ons het baie lekker gebly, baie dankie .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clint Joseph B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Rus en vrede. Dit was ons beste self-catering ooit. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Die verblyf is 'n gevoel van kalmte en vrede. Die natuurskoon is ongelooflik. Ons wil graag opreg ons dank uitspreek vir die wonderlike verblyf, gasvryheid en vriendelikheid. Die gerief en netheid van die akkommodasie het ons baie beïndruk, en ons het elke oomblik daarvan geniet. Die natuurskoon en rustigheid is soos 'n stukkie hemel op aarde. Ons sal beslis weer by Platkop-Veldhuisie wil bly in die toekoms en sal u verblyf aan ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dot W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Lekker geslaap. Baie lekker salig met springbokke en zebra's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Off-grid bliss. This was such a lovely spot on the farm. It was special sharing space with zebras and springbok. Good to see many blue cranes in the area too. The house was nicely equipped for a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Beautiful, peaceful getaway. Great location if you want to get away from it all. The hosts are fantastic, even leaving homemade bread for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana L
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Rus vir die siel. Ons het heerlik gebly by Platkop Veldhuisie en sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat van die stad se gevoel wil wegkom en absolute rustigheid wil ervaar. Mooiste omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Goed vir die siel! Dit was baie lekker en sal graag weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Rustig! Heerlik gebly. Die klein zebra en springbokkie was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 47

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Platkop Farm, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjNDlkOTdkLTg3ZWItNDlmMi1hZjcyLTViYjkzY2U0MjNmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5) 44 5 1 5 Platkop Farm Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.122006336606 21.319987991101
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang