Successfully reported
+16

Platkop-Veldhuisie

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Platkop Farm, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Platkop-Veldhuisie is op 'n plaas net 10 km vanaf die sonderlinge dorpie, Riversdal, geleë.

Dié sonkrag-plaashuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is met 'n dubbelbed ingerig. Die tweede slaapkamer is met 2 enkelbeddens ingerig. In die leefarea is daar 'n ekstra enkelbed wat ideaal is vir 'n kind. In die badkamer is daar 'n stort en 'n gas-geiser.

Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n enkelbed en 'n eetarea met 'n etenstafel en sitplek vir 6 gaste. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstofie, breekware, eetgerei, 'n yskassie en 'n ketel.

Die huis maak oop op 'n onderdakstoep met braaigeriewe waar gaste die lieflike uitsigte oor die veld en op die Langebergreeks kan geniet. Die Veldhuisie is gelee in 'n kamp met zebras en springbokkies.

Gaste kan gerus op die plaas gaan stap, bergfietsry en die melkery en skaapplaas besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Suzaan K
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties! Uitstekende diens. Asemrowende ligging. Hierdie is 'n ware 'hidden gem'! Die gasheer en gasvrou gaan die ekstra myl vir hulle besoekers. I...
Sien meer
Jul 2025
Charmaine S
Gesin met tieners
5.0
My seun het rugby gespeel by Oakdale Landbou. Ons het baie lekker gebly, baie dankie .
Mei 2025
Clint Joseph B
Gesin met klein kinders
5.0
Rus en vrede. Dit was ons beste self-catering ooit. Baie dankie.
Apr 2025
Mariska S
Gesin met tieners
5.0
Die verblyf is 'n gevoel van kalmte en vrede. Die natuurskoon is ongelooflik. Ons wil graag opreg ons dank uitspreek vir die wonderlike verblyf, gasvr...
Sien meer
Apr 2025
Dot W
Saam met vriende
5.0
Lekker geslaap. Baie lekker salig met springbokke en zebra's.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 47

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Platkop Farm, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Platkop-Veldhuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Platkop Farm, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjNDlkOTdkLTg3ZWItNDlmMi1hZjcyLTViYjkzY2U0MjNmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5) 44 5 1 5 Platkop Farm Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.122006336606 21.319987991101
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang